Francolin Portrait
Nice foto, Gerrie. Was laas jaar in Kruger en dit bly maar een van die spesiale plekke in my hart. Bly om te sien ander manne gebruik ook nog af en toe 'n Novoflex. Ek gebruik myne met die F-remote en dit werk lekker op my DS.
Groetnis
Andre